avatar
Your name :

or login

Add Song
New comments

Ryno Velvet - Berge

 
0
Copied!
So kom tel my op en gooi my vir die honde
Ek voel so lui ek tel elke sekonde
Oe jy sit my op jy sit my neer bewys op jou arm en vluister by die deur
Want almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer

So jy tel my op en los my vir die wolwe
Ek voel so vuil ek tel al die sondes
Oe jy sit my op jy sit my neer die venster vir die ander my nou net als gebeur
Almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer

So tel my op en gooi my vir die honde
Ek voel so lui еk tel elke sеkonde
Oe jy sit my op jy sit my neer die venster vir die ander man nou by die deur

So tel my op en los my vir die wolwe
Ek voel so vuil ek tel al die sondes
Oe jy vat my op jy vat my meer venster vir die ander my nou net als gebeur
Almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer
Almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer

Want almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer

SoundCloud:

edit soundcloud

YouTube:


More Ryno Velvet lyrics

Ryno Velvet

No Foto

Song Description

Biography

New Lyrics

Inmydreams - Johnny Lee | Lyrics
{Verse 1} I've never quite got over you I wonder if you miss me too I
Ayberk Serin - Ben Ne Edeyim | Şarkı Sözleri
{"Ben Ne Edeyim" için şarkı sözleri} {Bölüm} Güle
Trademarc - Tell Me What's On Your Mind | Lyrics
{intro} Everybody in the place, we are the trade-marc crew Beyond fresh, we
BAHROMA - Мальвина | Текст песни
День за днём проплывают быстро Мимо я, молодой мужчина Здравствуй жизнь Непростая
Bazzol, kai4$kiy, Spidywebmen - Дворы | Текст песни
{Текст песни:Дворы} {Интро:bazzol} Фух
Hurja - Sano vaan | Sanat
{Verse 1} Et nappaa mua puhumast mistää muist ku faktoist Tehny ihan mitä
Slike! - Чувствую | Текст песни
{Интро} (Аа-аа) (Аа-аа) (Е, а, ха-ха-ха) (Аа-аа)
Sgt. SCAG - Children Of Men | Lyrics
Fiddle with the skin tags One trip all the grocery bags, grocery bags We're good good
Cano - Escondido en tu Habitación | Letras de canciones
{Letra de “ Escondido en tu Habitación” ft. J Abecia} {Intro}